FOTO'S

My vrou en drie dogters


Saam met my vrou by die Victoria-watervalle in Zimbabwe


Padwedlope voltooi saam met my dogter en 'n vriend.


Staptoere met my gesin en vriende


In Dubia op 'n toek-toek en 'n kameel

Visrivierstaptoer in Namibië


Leer 'n vriend om boog te skiet

Bied 'n boogskiet-kursus aan


Bied 'n boogskiet-kursus aan


Leer 'n jong seun om boog te skiet



Doen 'n vlug met 'n mikro-vliegtuig

Doen 'n kursus in oorlewing aangebied deur Koos Moorcroft – AO1 van die Leer en oud-verkenner

Voltooi 'n ultra-marathon van 50 km vanaf Pretoria na Johannesburg



My tweede boek oor boogskiet

Voltooi my tweede Comrades. Het drie Comrades-wedlope voltooi


Doen 'n valskerm-sprong

Leef 14 maande op Gough-eiland halfpad tussen Suid-Afrika en Suid-Amerika.
Die eiland is 7 by 16 km en daar is het net sewe spanlede op die einland gebly. Geen ander mense nie.

In my kommunikasie-kantoor op Gougheiland. Ek was die kommunikator

In die sneeu in die berge van Gougheiland

Op 'n solo-staptoer na die hoogste punt op Gougheiland



Abseiling van die hoofeiland na 'n rotsformasie op Gougheiland

In 'n kreefboot besig om rondom Gougheiland te vaar

Op Ruin Ridge op Gougheiland met die basis in die agtergrond

Op Tafelkoppie op Gougheiland

By die nes van 'n Grootmalmok op Goneydale op Gougheiland

Langs die see op Gougheiland

Op die Strandloper-staptoer in Natal

By HuntEx saam met Adam Tas

By HuntEx in die Kaap saam met Dr Wallace Vosloo

Ek is gewis nie die beste perderuiter in die land nie!

Doen 'n ballonvlug by Hartbeespoortdam

Voer 'n olifant in Zimbabwe. Het na die tyd saam met my vrou op die rug van die olifant gery.

Ná 'n helikoptervlug oor die Victoria Watervalle.

2023 Intercare Classic 21 KM Road Race